Die nag toe die maan geval het
Skrywer: Bets Koen Tags:Bets Koen | Kinderboeke | Top aanbeveling |
Sinopsis:

Kyk na die hemel daarbo.
Hy is altyd daar, so wil ons glo.
Die maan, ’n groot ronde bal
Sal hy regtig val?

Katryntjie kyk en kyk
Sy weet mos hoe die maan moet lyk.
Maar nou is die maan propvol
Sal hy uit die hemel rol?

Die venster oop, sterre skyn
Elkeen, tot die fynste fyn,
die skoonheid wat die hemel bied.
En Katryn? Sy sing haar lied!

<< Back