‘n Storm is verby
Skrywer: Ronél Maré Dunn Tags:'n storm is verby |
Sinopsis:

“Weet jy hoekom is ek nie gelukkig nie?” het hy vir die son gevra, maar nie gewag vir ‘n antwoord nie.

“Omdat ek nog steeds na jou soek. Ek het probeer, maar ek kan jou in geen vrou vind nie.”

‘n Gelukkige, lewensblye jeug waarborg nie ‘n volwasse lewe van maanskyn en rose nie. Liefde het soms ‘n heel ander gesig as wat ‘n mens jou kan voorstel. En altyd is daar keuses…

<< Back