INSTALLEER ‘n ePub Reader op jou rekenaar. Jy kan eBoeke op jou rekenaar lees – so maklik, gerieflik en vinnig!

GEWAARBORGDE KWALITEIT BOEKE

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.

http://

'n Blom uit Pole ‘n Blom uit Pole
ʼn Blom uit Pole: Wat sou sy dink? Hoe het sy gevoel? Het sy geweet dat alles tevergeefs was? Was...
Gebaseer op ware persone en gebeure, Geskiedkundig, Nie-fiksie, Sensitiewe Onderwerp, Stergradering: Prima GOUD, Top aanbeveling, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal Skrywer: Louis Rautenbach Bestel nou
‘n Storm is verby
“Weet jy hoekom is ek nie gelukkig nie?” het hy vir die son gevra, maar nie gewag vir ‘n antwoord...
Liefdesverhaal, Novelle, Stergradering: Prima GOUD Skrywer: Ronél Maré Dunn Bestel nou
A spirit of a stone and a keyring
A candid story of one woman’s courage and tenacity to fight for her dream despite many challenges and life-altering tragedies. ...
Highly recommended, Motivational, Non-fiction, True life experience, Uplifting Skrywer: Jeni Smithies Bestel nou
Archie die dapper hondjie Archie, die dapper hondjie
Archie, die dapper hondjie kry ’n dapper basie. Archie het ’n gebrek. Hy word ’n siek seuntjie se beste maat....
Avontuur, Geillustreerde kinderboek, Insiggewend, Jeug- en kinderverhale, Motiverend Skrywer: Christa Lusse Bestel nou
Belofte van beskerming Belofte van beskerming
BELOFTE VAN BESKERMING: Die God van Abraham, Isak en Jakob wat ons aanbid, word aan ons voorgehou as ʼn God...
Aanbeveling, Christelike literatuur, Godsdienstig, Insiggewend, Motiverend Skrywer: Deon Hoffman Bestel nou
Bettie se rooi towersak
Bettie en haar ma woon langs Towerland. Bettie gaan speel daagliks in Towerland en het baie pret. Natuurlik vat sy...
Geillustreerde kinderboek, Jeug- en kinderverhale Skrywer: Judy de Bruin Bestel nou
Blood mines (*)
Tanya’s life was turned upside down when her son, Steve was attacked by renegades and she had to dig deep...
Futuristic, Highly recommended Skrywer: Lynelle Clark Bestel nou
Daar’s sand in my are
Wanneer ‘n ervaring homself met woorde begin vorm en hy in sinne begin stap met ’n geïnspireerde skrywer se hartsnare...
Essays, Stergradering: Prima GOUD, Ware lewensketse Skrywer: Marika du Toit-van Heerden Bestel nou
Dances with the devil
Dances with the devil takes you to a mafia lair in Sicily, Cosa Nostra country. The gangs appear out of...
Action and suspense, Drama Skrywer: Don Coetzee Bestel nou
Die Beloftemaker, Christelike literatuur Die Beloftemaker
Die Beloftemaker is ‘n kompakte wandelpad om weer jou geloof te herontdek, met Bybelaanhalings en gebede wat sal lei tot...
Christelike literatuur Skrywer: Johannita Orsmond Bestel nou
Die Griesels van Poespasvlei (Deel 1)
Van struggle en suffer kan jy die Griessels niks vertel nie. Myn-blaster Frik blaas alles op; as dit nie die...
Boek reeks, Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER Skrywer: Nico Schamrel Bestel nou
Die Griesels van Poespasvlei (Deel 2)
Tant Goedjie se no-name teeblare voorspel ’n warm Delilah, ’n matroos en sy boot, ’n pes soos pokkies, ’n engel...
Komedie, Roman, Stergradering: Prima SILWER Skrywer: Nico Schamrel Bestel nou
Die heilige koeie se moe
Die Heilige Koeie se moe is ʼn bundel vol onheilige gedagtes. Dit vra waaroor moe die Heilige Koeie nou weer....
Essays, Komedie, Stergradering: Prima GOUD Skrywer: Riaan Palmer Bestel nou
DIE INKOMMER Die Inkommer
DIE INKOMMER: Wanneer is die  tyd ryp om aan jouself te dink en te vlug, wanneer is geweld genoeg en...
Aanbeveling, Drama, Intrige, Liefdesverhaal, Roman, Spanningsverhaal Skrywer: Jan Bonthuys Bestel nou
Die nag toe die maan geval het
Kyk na die hemel daarbo. Hy is altyd daar, so wil ons glo. Die maan, ’n groot ronde bal Sal...
Jeug- en kinderverhale, Top aanbeveling Skrywer: Bets Koen Bestel nou
Die oord
Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling. Haar...
Familie-drama, Roman Skrywer: Judy de Bruin Bestel nou
Die ooreenkoms Die ooreenkoms
“Maar wat as die waarheid uitkom, wat maak ons dan?” vra sy parmantig met een hand in die sy. “Laat...
Aanbeveling, Liefdadigheid, Roman Skrywer: Natasha Nilson Bestel nou
Ns. Skrywershuis - UITGEWER Die toorboom
DIE TOORBOOM - Armand se vingers jeuk aanmekaar om klavier te speel, maar sy maats spot hom. En sy ma...
Kleuterboek, Top aanbeveling Skrywer: Bets Koen Bestel nou
Eendag is daar Eendag is daar
Hierdie boek bied ’n modernisering van die bekendste sprokies en bring nuwe sienings van onsself, nuwe werklikhede en nuwe plekke....
Geillustreerde kinderboek, Komedie, Satire Skrywer: Ernest Loth Bestel nou
Eenswaan
Karin en haar verloofde, Deon, is op pad na ’n troue op ’n wildsplaas, duskant haar geboortedorp, Oudsrus. Gedurende die...
Liefdesverhaal, Roman Skrywer: Karien de Wet Jacobs Bestel nou