Ns. Skrywershuis-prys vir Afrikaanse Literatuur - 2021

Ns. Skrywershuis bied die grootste kompetisie van die jaar aan. Hierdie is ‘n inisiatief om die droom van ‘n skrywer of digter te help bewaarheid – jou eie roman, digbundel of ‘n kortverhaalbundel!

Laai die vorm af. Neem deeglik kennis van al die voorwaardes en inligting.

Vul die vorm in en stuur saam met jou manuskrip per e-pos. Al die nodige inligting verskyn in die INSKRYWINGSVORM.

Die kompetisie is GRATIS en sekere voorwaardes geld.