KOM LUISTER SAAM

LUISTERVINK bied jou die geleentheid om na uittreksels te luister uit boeke, essays, digbundels en kortverhaalbundels – luisterryk voorgelees deur Johan Allers. 

WORD ‘N LID:

van AllesAfrikaansskrywers en digters in klank – op Facebook.

KAGGEN - Nico Shamrel

‘n Boer in die Karoo staar n die droogte. ‘n Vrou kom wys water aan. Die bygelowe en oer-gelowe van ‘n Khoisan vrou en die bidsprinkaan, word saam geweef met die geloof van ‘n boer.

VLINDERSLAG - Bets Koen

‘n Uitsonderlike en buite die norm kortverhaal, ‘n fantasie – luisterryk in klanke saamgestel deur Johan Allers. 

BRUIDSBOS - Nico Shamrel

Die kortverhaal, BRUIDSBOS, verskyn in Nico Schamrel se debuut kortverhaalbundel – ENGELA – wat in 2019 verskyn het.

VERLOSSING - Bets Koen

BETS KOEN se kortverhaal verskyn in haar bundel – WOORDSLAG – ‘n kortverhaalbundel wat verhale bevat oor uiteenlopende onderwerpe.

OPPERVLAK - Ernest Loth

Hierdie voorlesing van die gedig, OPPERVLAK, verskyn in Ernest Loth se tweede uitgawe van sy debuutdigbundel – UIT HIERDIE VALKENBURG

ENGELA - Nico Schamrel

Hierdie kortverhaal verskyn in die debuutbundel met dieselfde titel. Die verhaal se tema is oor die lewe van die skrywer se moeder, tot die dood van haar eggenoot in 1971.

ENGELA, ENGEL-BALLERINA - Nico Schamrel

Die slotverhaal uit ENGELA – beskryf die laaste paar jaar van die skrywer se moeder, voor sy by ‘n tehuis gaan woon. Dit beskryf emosies oor depressie en die verskrikking van demensie.

SOOS 'N DROOM VERBY - WIllem Breyl