Aftree in Stilbaai met drome; om te blog, te toer, te skryf.
ʼn Naambord met die vreemde woorde The farm story, by ʼn afdraaipad op die Droëvlakte, het ʼn gedagte laat ontstaan … die gedagte het woorde geword. Die woorde het sinne geword en die sinne paragrawe, hoofstukke en … Die Inkommer.

Die Inkommer

Die Inkommer

R220.00eBook: R150.00

DIE INKOMMER - Emma stap met ’n stukkende liggaam en gees weg van ’n huwelik wat nooit moes gebeur het nie.

Of sy skuld daaraan het of nie, sy het haar punt van genoeg bereik.

‘n Reis gevul met twyfel, krisisse, ontberings en amper haar dood aan die hand van ‘n jaloerse derde party, bring haar by Dewald op Uitkomst en uiteindelik geluk … maar sal die verlede haar ooit ophou volg.

More info →