DIE INKOMMER
Die Inkommer
Skrywer: Jan Bonthuys Tags:Afrikaanse boek | Die Inkommer | Jan Bonthuys |
Sinopsis:

DIE INKOMMER: Wanneer is die  tyd ryp om aan jouself te dink en te vlug, wanneer is geweld genoeg en jy nie meer kan nie?

Emma stap met ’n stukkende liggaam en gees weg van ’n huwelik wat nooit moes gebeur het nie.

Of sy skuld daaraan het of nie, sy het haar punt van genoeg bereik. Dit is tyd om om te draai.

‘n Reis gevul met twyfel, krisisse, ontberings en amper haar dood aan die hand van ‘n jaloerse derde party, bring haar by Dewald op Uitkomst en uiteindelik geluk … maar sal die verlede haar ooit ophou volg.

<< Back