No Image Available

Eenswaan

R170.00  R150.00
 Skrywer: Karien de Wet Jacobs  ISBN: 978-0-620-92950-9  Bladsye: 107  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:eenswaan | liefdesverhaal | romanse |  Bestel nou
 Sinopsis:

Karin en haar verloofde, Deon, is op pad na ’n troue op ’n wildsplaas, duskant haar geboortedorp, Oudsrus.

Gedurende die naweek, word onderdrukte gevoelens weer aangewakker deur ’n man uit haar verlede. Sy twyfel oor haar verlowing en voor sy ’n besluit kon neem, gebeur die onafwendbare.

Sy moet kies tussen getrouheid of haar eie geluk. ’n Vakansie na Rooiboshoek mag dalk net die antwoord bied.

 Back