No Image Available

Gideon

R130.00
 Skrywer: Lukas Kruger  ISBN: 978-1-998975-27-3  Bladsye: 55  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Bestel nou
 Sinopsis:

GIDEON – van lafaard tot oorwinnaar

Die een oomblik kruip hy weg en die volgende oomblik lei hy ‘n onmoontlik klein weermag tot oorwinning. Gideon het eerstehands beleef hoe God in die onmoontlike spesialiseer. Dit is vandag steeds die geval en die verhaal van Gideon wil vir ons wys dat God nooit verander nie. Hy doen steeds wonders deur gewone mense te gebruik.

 Back