No Image Available

In die andertyd

R150.00
 Skrywer: Willem van der Hoven  ISBN: 978-0-6397-6880-9  Bladsye: 211  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Bestel nou
 Sinopsis:

IN DIE ANDERTYD – ’n Alternatiewe wetenskap-fiktiewe sprokie vir volwassenes. Of dalk nie …

Die verhaal weerspieël die doen en late en veral die gesprekke en musiek waarna geluister word van ’n afgesonderde klein groepie mense tydens die landwye inperking vanweë ’n pandemie. Hulle bespreek tergende wetenskaplike en godsdienstige vraagstukke wat ’n gefladder in die onderskeie hoenderhokke mag veroorsaak.

Dis geen poging om wetenskaplike aansprake of bydraes te maak nie, maar reflekteer slegs die gesprekke wat inderdaad plaasgevind het.

 Back