No Image Available

Kepies op my kierie

R110.00
 Skrywer: Bets Koen  ISBN: 978-0-620-80540-7  Bladsye: 117  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Bestel nou
 Sinopsis:

’n Lekkerlees kortverhaalbundel waarby lesers maklik sal aanklank vind omdat dit oor die lewe gaan.

Ís bloed dikker as water – of nie? Toeval is eintlik beplan en liefde dra mens deur die lewe en ná die dood. Daar is ken en kén terwyl tyd vir ewig ʼn faktor is. Soms dink iemand hy weet, en dan … Die beloop van die lewe is buite ons beheer en die mistieke dra soms by tot verrassing en hoop vir die toekoms.

Lees oor lewenswaarhede met uitkomste wat die leser telkens verras. Lekker lees!

 Back