No Image Available

Mosambiek avontuur

R145.00
 Skrywer: Bets Koen  Bladsye: 82  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Bets Koen | Mosambiek avontuur |  Bestel nou
 Sinopsis:

Die Mosambiek-bundel bestaan uit essays oor ons kort verblyf in Mosambiek. Ons is deur ons gemeente gestuur met die opdrag om kerke te bou. Die verslae aan die gemeente het as essays gestalte gekry.

Die essays in die tweede helfte van die bundel het met elke dag se asemteug lewe gekry. Meeste daarvan is vanuit eie belewenis geskryf.

Met hierdie bundel deel ek ’n stukkie van my menswees, met die hoop dat iets wat ek geskryf het, iewers vir iemand betekenis sal hê.

 Back