No Image Available

Oktoberkind

R150.00
 Format: ePub, Mobi, Sagteband  Skrywer: Magdalie Grobler  ISBN: 979-8637128082  Bladsye: 95  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:digbundel | Magdalie Grobler | Oktoberkind |
 Sinopsis:

Oktoberkind is Magdalie se hart en siel op papier, ʼn versameling gedigte wat ʼn geskrewe rekord is van wie ek is wanneer die wêreld nie kyk nie.

Met die verskyning van haar bundel Oktoberkind, stel Magdalie Grobler haar talent as digter ongebonde ten toon. Haar gedigte vertolk die lewe onbevange, lig hier en daar die sluier op verborge gedagtes en emosies om die leser se hart saggies met welgekose woorde te omvou.

 Back