No Image Available

Reis in God se wil

R140.00
 Format: ePub, Mobi, Sagteband  Skrywer: Mary Mc Gluwa  Bladsye: 119  Language: Afrikaans  Dimension: A5
 Sinopsis:

As God sy wil vir jou geopenbaar het en jy terug dink aan die verlede, die pad waarlangs Hy jou gelei het om sy wil in jou lewe te ontdek, maak dit die reis baie interessant en uitdagend. Dit maak jou bestaan op aarde sinvol. Dit kleur jou lewe in volgens God se wil. Dit beteken nie dat jy volmaak is nie, maar dat jy op pad is na volmaaktheid en na heiligheid in Jesus Christus.

Hierdie biografie is die ongelooflike reis van Mary waarin so baie gebeure aan haar geopenbaar was. Dit is ’n aangrypende belydenis van die Skepper se bestaan en wonderwerke, oor ware geloof en ’n ontdekkingsreis vol intriges en uitdagings.

 Back