No Image Available

Sewentig maal sewe

R145.00  R95.00
 Skrywer: Elsie Fourie  ISBN: 978-1-0370-0528-2  Bladsye: 134  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Bestel nou
 Sinopsis:

Sewentig maal sewe: ’n Dag na haar pa se sakereis word Sunet ontvoer. In die vragwa, waar sy saam met vyf ander meisies opgesluit is, worstel sy met ’n warboel gedagtes. Toe kom die skokonthulling: Die polisieondersoek het uitgewys dat haar pa wel betrokke was by die mensehandelsindikaat.

“Al hoe julle weer hierdie vertrouensbreuk kan herstel, is om diegene wat dit aan julle gedoen het, te vergewe.” Maar Sunet worstel met woede in haar lyf. Hoe vergewe ’n mens ’n pa wat nie skroom om onskuldige meisies vir die wolwe te gooi nie. Hoeveel keer moet ’n mens vergewe?

Sewentig maal sewe: ’n Dag na haar pa se sakereis word Sunet ontvoer. Is haar pa betrokke?

 

 Back