Spieëlbuis is die spreekbuis vir diegene wat met Bipolêre gemoedsversteuring saamleef. Dit is ’n versameling gedigte en prosa wat mense insig kan bied oor die toestand en hoe dit manifesteer.