No Image Available

Susanini

R130.00
 Format: ePub, Mobi, Sagteband  Skrywer: Bets Koen  ISBN: 979-8676192105  Bladsye: 74  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Bets Koen | roman | volwasse lektuur |
 Sinopsis:

’n Mens, nee ’n kind, kan net soveel verduur.

Uiteindelike verlossing bevry haar van die seer in haar lyf en siel.

’n Dogtertjie se intieme omgewing word uitmekaargeskeur deur die dood. ’n Monster neem sy intrek in die stil, donker nag. ’n Verhaal vol pyn, maar ook hoop.

Volwasse leesstof.

 

’n Dogtertjie se intieme omgewing word uitmekaargeskeur deur die dood.

’n Monster neem sy intrek in die nag. Daar is die seer in haar lyf en siel.

’n Verhaal vol pyn; ook hoop, maar die verlossing kom op ʼn vreemde manier.

 Back