No Image Available

Tinka se reis na Parys

R155.00
 Format: ePub, Mobi, Sagteband  Skrywer: Schönrad Stander  Bladsye: 303  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Schönrad (Schöni) Stander | Tinka se reis na Parys |
 Sinopsis:

Tinka is ‘n sprankelende kunstenares wat besluit om na ‘n liefdesteleurstelling vakansie te gaan hou in die wêreldstad, Parys. Sy ontmoet talle karakters wat sorg vir baie humor en drama. Haar lewe word ‘n tuimelrit van ervarings en sy beleef Parys in al sy fasette. Sy ontmoet ‘n aantreklike man wat haar wêreld op sy kop keer. Dan is daar ook nog ‘n misterieuse skilder. Die onskuldige Tinka word betrek by ‘n web van leuens en misverstande. Haar reis na Parys lewer baie meer op as waarop sy voorbereid was. Sal sy hierdie keer ware liefde vind en sal sy die gewaagde item op haar kluitklaplysie kan bewerkstellig?

 Back