No Image Available

Tulpe vir Talina

R130.00
 Format: ePub, Mobi, Sagteband  Skrywer: Bets Koen  Bladsye: 53  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Bets Koen | roman |
 Sinopsis:

Chris Rossouw hoor asof soos gister die fluisterstem van sy jong korporaal in sy oorstuk. In sy geestesoog gee sy hand die teken. Sy verkenningspan neem vinnig en geruisloos, net betyds, dekking. Die naderende voetstappe en luidrugtige stemme in die bosstilte, breek ook nou deur sy gedagtes. Dit was ongeveer dertig man. Hulle wapens was sigbaar deur die bosse. Die luidrugtige gelag en gesels het verklap dat hulle beslis nie ’n aanval, nog minder ’n verkenningspan, verwag nie.

 Back