No Image Available

Uit hierdie Valkenburg

R165.00
 Skrywer: Ernest Loth  ISBN: 978-0-620-93532-6  Bladsye: 68  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Ernest Loth | tweede uitgawe digbundel |  Bestel nou
 Sinopsis:

Ernest Loth se debuutbundel ontleen sy titel aan die openingsreël uit Ingrid Jonker se gedig, Ontvlugting. En dit is nie om dowe neute nie. Beide Loth en Jonker deel herinneringe aan Valkenburg – maar elkeen verwoord ‘n eie unieke ervaring daarvan.

Die apostrofiese gedigte in hierdie bundel is tereg opgedra aan ‘n moeder, ‘n ouma en alle sterk vroue daarbuite.

Die spreker se band met sy moeder wat hom met liefde en deernis grootmaak, word op abrupte wyse versteur wanneer ‘donker geeste … jou siel van my steel.’

Hierdie digbundel open die venster vir ‘n kykie in  een van die donkerste hoekies van die spreker-digter se siel.

 Back