No Image Available

Van Hanekraai tot Briekaandraai

R180.00
 Skrywer: Driekie Grobler  ISBN: 978-1-83492-279-9  Bladsye: 255  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Driekie Grobler | Rubrieke | Van Hanekraai tot Briekaandraai |  Bestel nou
 Sinopsis:

‘n Saamgestelde bundel met rubrieke oor jare geskryf vir verskeie tydskrifte, aangevul deur vertellings en ervarings uit my eie lewe.

Die lewe loop sy loop met ons, hetsy reguit of krom paaie. Soms oor hoë berge en deur diep valleie. Deur fyn waarneming leer ons waardevolle lesse wat die koers van ons rigting soms verander. Hoe dit ook al sy, ons word gebore om van kind tot volwassene te gedy. Met alles wat gebeur, van begin tot einde, leef ons daagliks deur genade om uiteindelik, na al die swoeg en sweet, te besef hoe kosbaar lewe werklik is.

 Back