No Image Available

Verlore Verlede

R155.00  R130.00
 Skrywer: Bets Koen  ISBN: 978-0-620-92924-0  Bladsye: 115  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Bets Koen | drama | roman | Voerlore Verlede |  Bestel nou
 Sinopsis:

‘n Twis oor ‘n landgoed in ‘n land wat in ‘n vryheidstryd gedompel word.

‘n Jong meisie en ‘n soldaat word in ‘n oorlogsituasie saamgegooi.

Die onsinnigheid van standverskille wat families uitmekaar ruk.

En iewers tussen-in, ‘n klein dogtertjie met bolwangetjies:

“Mamma, waar is my pappa dan?”

 Back