No Image Available

Verydelde drome

R150.00
 Skrywer: Leana van der Walt  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Leana van der Walt | liefdesverhaal | roman | verydelde drome |  Bestel nou
 Sinopsis:

ʼn Skooldogter in haar matriekjaar op ʼn plattelandse dorp is vasgevang in ʼn wêreld waar haar ouers haar geen keuses toelaat nie. Haar frustrasie vererger toe haar hart op galop gaan vir ʼn aantreklike man. Toe sy egter haar eie besluite begin neem, stort haar wêreld ineen.

Sy keer terug na die dorp van haar jeug. Sy maak vrede met die lewe en wil ʼn nuwe bladsy oorslaan, maar haar verlede haal haar in toe sy verloof raak aan Dirk de Lange.

 Back