No Image Available

Vrykoop diamant

R175.00  R130.00
 Skrywer: Bets Koen  ISBN: 978-0-620-92912-7  Bladsye: 92  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Bets Koen | vrykoop diamant |  Bestel nou
 Sinopsis:

Mosambiek se blou strand is sinoniem met luilekker dae … totdat onheil toeslaan. Die blink klippies – die wortel van alle kwaad – veroorsaak troebel smart.

Die uiteinde is ʼn blygeestige dag toe die verlede finaal begrawe word met hoop op ʼn nuwe lewe.

 Back