No Image Available

Woordslag

R155.00  R145.00
 Skrywer: Bets Koen  ISBN: 978-0-620-92924-0  Bladsye: 162  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Bets Koen | kortverhaalbundel | woordslag |  Bestel nou
 Sinopsis:

Van ’n bosgod in Magoebaskloof tot by die desperate dae van die beleg van Leningrad; van ’n vreemde wese in die woestyn tot ’n man met ’n valskerm wat gesien word, maar nie gehoor nie; van ’n towerlegkaart wat ’n nuwe toekoms wys, tot by ’n romanse wat in Shakespeare se teater tot wasdom kom. Hierdie bundel belowe ‘n warrelwindtoer een keer om die aarde en twee keer deur ’n stel alternatiewe realiteite wat jou woordeliks sal ráák slaat.

 Back