No Image Available

Wraak se Angel

R130.00  R80.00
 Skrywer: Bets Koen  Bladsye: 71  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Bestel nou
 Sinopsis:

Na ’n vlugtog oor land en see in Tulpe vir Talina (boek 1), is daar vrede op die plaas waar die tulpe blom. Die vlugtog het egter ’n bloedspoor agtergelaat. ’n Man wat sy seun se dood wil wreek, is op Chris Rossouw se spoor. Maar Chris is skoonveld.

Hierdie novelle handel oor wraak aangevuur deur haat – geregverdig of nie.

Maar wraak kan soms ’n angel hê …

 Back