No Image Available

X – die Kain simbool

R140.00
 Skrywer: Carl von Maltitz  ISBN: 978-0-7961-8110-7  Bladsye: 71  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Bestel nou
 Sinopsis:

X – die Kain simbool

Watter bonatuurlike gevolge het Kain se oorspronklike rebellie gehad, en wat was sy merk?

Hoe pas Nimrod in die prent, en watter geestelike skuif het na die Toring van Babel se verwarring plaasgevind?

Wie is Apollo, en wat is sy verbintenis met gebeure in die laaste dae?

Indien ons uit ‘n geloofsperspektief die eindtyd beter wil verstaan, maak dit sin om oorspronklike rebellie te bestudeer en ‘n patroon vas te stel, soos die bose agenda van die vyand ontbloot word.

Deur ondersoek in te stel en die leidrade te volg, word dit duidelik waarom moderne simboliek en doelwitte die antieke weg van verwoesting volg; van dieselfde monumente tot ‘n spesifieke fokus op die Nuwe Orde van die mensdom, en selfs die planeet Mars.

So word die gelowige gewaarsku teen spesifieke kenmerke, en kan ons die misleidende taktiek van die vyand herken.

 Back