LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!

  1. Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
  2. VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
  3. MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees.
  4. AFLEWERING  gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering.

ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur

HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:

LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF

No Image Available My stukkende wynkan
My stukkende wynkan: Met my beheptheid met die dinge van die Here, het ek Christelike danse bloot as herlewing ervaar,…
e-Boek, Mobi, Sagteband Christelike literatuur, Godsdienstig, Motiverend, Nie-fiksie, Ware lewensketse, Ware lewensverhaal Skrywer:Mavis Goliath
R 130.00