Bloedspoor

R185.00 incl. VAT

BLOEDSPOOR: Irma Mulder is ’n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika ná ’n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het. Nou woonagtig in ’n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. Sy is onvergenoeg met die meer alledaagse nuusberigte waarheen haar redakteur haar stuur. Sy dreig dat sy … Continue reading Bloedspoor

Read more