Sale!

Die Inkommer

R150.00R220.00 incl. VAT

Clear

Description

DIE INKOMMER: Wanneer word dit tyd om aan jouself te dink en te vlug, wanneer is geweld genoeg?

Emma stap met ’n stukkende liggaam en gees weg van ’n huwelik wat nooit moes gebeur het nie.

Of sy skuld daaraan het of nie, sy het haar punt van genoeg bereik.

‘n Reis gevul met twyfel, krisisse, ontberings en amper haar dood aan die hand van ‘n jaloerse derde party, bring haar by Dewald op Uitkomst en uiteindelik geluk … maar sal die verlede haar ooit ophou volg.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.