No Image Available

Daar’s sand in my are

R170.00  R140.00
 Skrywer: Marika du Toit-van Heerden  ISBN: 978-0-620-92842-7  Bladsye: 139  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Bestel nou
 Sinopsis:

Wanneer ‘n ervaring homself met woorde begin vorm en hy in sinne begin stap met ’n geïnspireerde skrywer se hartsnare wat die leisels hou, word ‘n storie die lewe gegun. Hierdie bundel neem die leser op ’n roete deur die Boesmanland, die Karoo en Namibië. Ontmoet wonderlike karakters en ervaar die ritme en die grasie van die natuur, die mens en dier.

 Back