Description
Wanneer ‘n ervaring homself met woorde begin vorm en hy in sinne begin stap met ’n geïnspireerde skrywer se hartsnare wat die leisels hou, word ‘n storie die lewe gegun. Hierdie bundel neem die leser op ’n roete deur die Boesmanland, die Karoo en Namibië. Ontmoet wonderlike karakters en ervaar die ritme en die grasie van die natuur, die mens en dier.
HIERDIE BOEK KAN ALLEENLIK PER KOERIER AFGEWER WORD – geen ander keuse kan aanvaar word nie.
Reviews
There are no reviews yet.