NUUTSTE PRODUKSIE

OP MY OU RAMKIETJIE, BEKFLUITJIE EN VIOOL

Ns. PRODUKSIE BRING VOLKSMUSIEK DORP TOE

Op 16 Augustus besoek Coert Grobbelaar, Suid-Afrika se bekende tenoor, Uitenhage/Kariega met ’n luisterryke vertoning van Op my ou ramkietjie, bekfluitjie en viool – sang en gesels oor Suid-Afrikaanse volksmusiek en piekniekliedjies.

Saterdag, 16 Augustus 2025

Hoër tegniese skool Daniel Pienaar Saal

Protea St Fairbridge Heights

BEGIN 18:00 stiptelik

SOP EN BROOD INGESLUIT

TOEGANG: R100 pp

KINDERS ONDER 13 – R50 PP

Kaartjie kan aangekoop word by:

 Feraux Koffiewinkel

Kanon straat, Uitenhage

OF

Nico Schamrel

079 070 6465

NS PRODUKSIE COERT GROBBELAAR