No Image Available

DEKAT LUUKSE UITGAWE 2022 – UITVERKOOP

R465.00
 Skrywer: DEKAT Tydskrif  ISBN: 978-0-6397-0375-6  Bladsye: 330  Language: Afrikaans / English  Dimension: A4  Bestel nou
 Sinopsis:

DEKAT LUUKSE UITGAWE 2002 – daar is 330 bladsye propvol artikels oor kuns, kos, kultuur, motors, mense, aktuele sake, diep stories uit die verlede en gooi ’n ander lig daarop – in kort – die missie is om ons jou te vermaak.

Fotografie waaraan jy jou verlustig, kuns wat jou asem wegslaan, smullekker kos en resepte, mense wat jou sal verbaas en mooimaakgoed wat jou jaloers sal maak – tog, jy is een met styl!

 Back