Description
DEKAT LUUKSE UITGAWE 2022 – hier is ons weer met ’n luukse DEKAT om julle weg te voer en op te beur ná die ellendes van Covid en voortdurende beurtkrag wat genoeg is om enige mens melankolies te stem. Ons bied ’n praguitgawe propvol artikels oor kuns, kos, kultuur, motors, mense, aktuele sake, ons diep stories op uit die verlede en gooi ’n ander lig daarop – in kort – ons missie is om ons lesers te vermaak. Só skryf redakteur, Elzilda Becker.
Ek hou van styl, elegansie en die buitengewoon, ek hou van eksentriek, eksklusief, kreatief. Daarom is DeKat my gunsteling tydskrif – dit is anders sonder om aanstellerig te wees. Nico Schamrel, Ns. Skrywershuis, Uitgewer.
Reviews
There are no reviews yet.