No Image Available

Die oord

R140.00
 Format: ePub, Mobi, Sagteband  Skrywer: Judy de Bruin  Bladsye: 56  Language: Afrikaans  Dimension: A5  Tags:Judy de Bruin. die oord |
 Sinopsis:

Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling. Haar droom om ’n eksklusiewe gesondheidsoord te begin, word bewaarheid en baie gewild.

Maar met twee moorde en geld wat verdwyn, is dinge alles behalwe rustig by Die Oord.

Wie is die gedaantes wat saans by Die Oord rondsluip?

Wat is die vreemde erfgenaam se agenda en waar pas die aantreklike Wesley in die prentjie?

 Back