LEES ASSEBLIEF EERS DEEGLIK VOOR U BESTEL!
- Moet asseblief nie eBoeke dadelik probeer aflaai nie. U sal ‘n e-pos ontvang met die skakel om af te laai nadat die betaling in ons rekening registreer is. Indien u voor die tyd aflaai, kan u nie wéér aflaai nie.
- VOOR u ’n eBoek bestel, laai die toep (app) af deur op die skakel hieronder te klik. Volg die stappe.
- MOBI is alleenlik wanneer u oor die korrekte toestel beskik om boeke in daardie formaat te lees. Ons stel voor die Kindle App of FBReader App. U kry net 1 geleentheid om af te laai binne 4 binne dae.
- AFLEWERING gee asseblief 2 tot 3 weke grasie vir druk en aflewering. In druk maande soos November kan aflewering vertraag word tot 4 weke. Ons maak net gebruik van THE COURIER GUY. Ignoreer enige ander kennisgewings van koerierdienste.
ALLE BOEKE wat hier te koop aangebied word, is PRM-boeke: Professionele Redigeerde Manuskrip en voldoen aan die hoë standaarde van goeie Afrikaanse Literatuur.
HOW TO DOWNLOAD E-BOOK READER(step-by-step guide) – click button:
LEES EERS DEEGLIK HIERBO VOOR U BESTEL ASSEBLIEF
Bettie se rooi towersak
Bettie en haar ma woon langs Towerland. Bettie gaan speel daagliks in Towerland en het baie pret. Natuurlik vat sy…
ePub, Mobi, Sagteband
Geillustreerde kinderboek, Jeug- en kinderverhale
Skrywer:Judy de Bruin
R 55.00
Die oord
Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling. Haar…
ePub, Mobi, Sagteband
Familie-drama, Roman
Skrywer:Judy de Bruin
R 140.00
REDRUM Revenge (!)
Inga Taylor, a captain in the police force, and her girlfriend, Liza Jordan, a nurse at the hospital, both have…
ePub, Mobi, Sagteband
Adults only, Contains abuse against children, Crude language, Drama, Explicit sexual content
Skrywer:Judy de Bruin
R 140.00