DIE STILTE IN MY SKREE: Hierdie bundel is ’n diverse versameling van gedigte en kort stories wat verskillende
emosies, uitdagings en lewenservaringe kreatief uitbeeld en die geleentheid
vir mense gee om hulle lewenservarings in die lewe in woorde om te sit.
Die boodskap van vergifnis, opstaan, aangaan en laat gaan word deurgetrek in al die
gedigte en stories.
“Op reis in dig” wat die eerste tema in die boek is, is simbolies deel van meeste van die inhoud en wat ek glo elke leser se persoonlike reis in die lewe sal ligter maak en verryk.
Die stilte skree in my is ’n diverse versameling van gedigte en kort stories wat verskillende emosies en lewenservaringe kreatief uitbeeld.