Die stilte in my skree

R75.00R145.00 incl. VAT

Description

DIE STILTE IN MY SKREE: Hierdie bundel is ’n diverse versameling van gedigte en kort stories wat verskillende emosies, uitdagings en lewenservaringe kreatief uitbeeld en die geleentheid vir mense gee om hulle lewenservarings in die lewe in woorde om te sit.

Die boodskap van vergifnis, opstaan, aangaan en laat gaan word deurgetrek in al die gedigte en stories.

“Op reis in dig” wat die eerste tema in die boek is, is simbolies deel van meeste van die inhoud en wat ek glo elke leser se persoonlike reis in die lewe sal ligter maak en verryk.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.