Inanna

R100.00R140.00 incl. VAT

Clear

Description

INANNA – ’n Jong seun ontvang as verjaarsdaggeskenk ’n wedvlugduif. Die teleurstelling dat dit nie ’n Playstation is nie, is baie groot. Maar dan vind hy die ring aan die duif se poot en sy lewe verander. Sy smart oor sy ma se dood word gedeelde smart met sy duif as swyende toehoorder en trooster. Nuwe vriende – en vyande – verseker dat hierdie ’n wenverhaal is wat gelees móét word.

TOEKENNING  Inanna ontvang die gesogte Ns. Skrywerahuis-prys vir Afrikaanse Literatuur 2021 as Jeugverhaal.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.