By omdraai verby

R110.00R150.00 incl. VAT

Description

BY OMDRAAI VERBY: Van ’n omdraaipunt tot die anderkant van liefde. Die versoeking om ‘n dobbelkaartjie te koop, ‘n karaoke-aand, die moeilike besluit van ‘n dominee en mense wat in ‘glashuise’ woon. Wanneer ‘n kwaai hond dreig, moet jy voete met vlerke hê en die liedjie Ou Ryperd kan laer stresvlakke tot gevolg hê. Om jou pa se luukse motor te leen, die ongewone fondsinsameling van skoolkinders, die bekoring van ’n kind vir ‘n Morris Minor-motor en die liefde van ‘n ouer vrou vir ‘n jonger man. ‘n Pendoring wat pla op wittebrood, en die betekenis van die kruis op die kruin vir ‘n hawelose, – dit alles en nog meer saamgevat in hierdie DEBUUTBUNDEL KORTVERHALE DEUR MARIE VAN WYK.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.