Sale!

Die oord

R45.00R140.00 incl. VAT

Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling en dit is waar die drama begin …

SKU: N/A Categories: , , Tags: ,

Description

Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling. Haar droom om ’n eksklusiewe gesondheidsoord te begin, word bewaarheid en baie gewild.

Maar met twee moorde en geld wat verdwyn, is dinge alles behalwe rustig by Die Oord.

Wie is die gedaantes wat saans by Die Oord rondsluip?

Wat is die vreemde erfgenaam se agenda en waar pas die aantreklike Wesley in die prentjie?

Additional information

Formaat

eBoek PDF, Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.