Description
‘n Twis oor ‘n landgoed in ‘n land wat in ‘n vryheidstryd gedompel word.
‘n Jong meisie en ‘n soldaat word in ‘n oorlogsituasie saamgegooi.
Die onsinnigheid van standverskille wat families uitmekaar ruk.
En iewers tussen-in, ‘n klein dogtertjie met bolwangetjies:
“Mamma, waar is my pappa dan?”







Reviews
There are no reviews yet.