No Image Available

Die toorboom

R110.00  R80.00
 Skrywer: Bets Koen  Language: Afrikaans  Tags:Bets Koen | Die toorboom | Kleuterboek |  Bestel nou
 Sinopsis:

DIE TOORBOOM – Armand se vingers jeuk aanmekaar om klavier te speel, maar sy maats spot hom. En sy ma is nie meer daar om hom te troos nie. Buitendien is hy net so bang vir die toorboom soos sy maats. Maar wat hulle nie weet nie en wat Armand sommer gou sal uitvind, is dat bome nie altyd sommer net bome is nie …

 Back