Die toorboom

R50.00R110.00 incl. VAT

Pragtige illustrasies wat kinders sal waardeer. Die verhaal is ‘n les wat kundig geskryf is.

Description

DIE TOORBOOM Armand se vinger jeuk aanmekaar om klavier te speel, maar sy maats spot hom. En sy ma is nie meer daar om hom te troos nie. Buitendien is hy net so bang vir die toorboom soos sy maats. Maar wat hulle nie weet nie en wat Armand sommer gou sal uitvind, is dat bome nie altyd sommer net bome is nie …

Additional information

Formaat

eBoek Mobi, eBoek E-Pub, Sagteband

1 review for Die toorboom

  1. admin

    Ek hou baie van jou skryfstyl vir kinders. Ek glo dis belangrik dat kinders gekonfronteer moet word met realiteit soos die dood van ‘n geliefde, molestering, en armoede. Tog is jou stories op so wyse geskryf dat kinders nog hoop kan hê. Well done!
    MARIAAN TALJAARD

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.