Gids vir die gelowiges

R60.00R150.00 incl. VAT

‘n Gids wat enige gelowige tot diepe denke wend en beslis ‘n boek wat met kundigheid geskryf is.

Description

Gids vir die gelowige is ‘n handleiding vir gelowiges tydens ‘n era van misleiding. Bybelse waarhede word ondersoek, en belangrike vrae word beantwoord, soos bv. Waarom is ons hier en wat is ons taak op aarde?

Geestelike oorlogvoering is ‘n belangrike onderwerp waarvan meeste gelowiges hopeloos te min weet. Die boek bevat kennis en strategie wat die gelowige bedags kan toepas in sy daaglikse soeke na lig in die donker.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.