Die Beloftemaker

R70.00R130.00 incl. VAT

Clear

Description

Die Beloftemaker: Is jy ‘n dowwe oog gelowige of het jy bloot nie genoegsame kennis oor die Woord en God se beloftes nie? Of het jy iewers langs die pad vertroue en geloof verloor? Dalk het jy nog nie so gevorder om die Vader op Sy woord te neem nie.

Hierdie boek is Johannita Orsmond se ontdekkingsreis waarop sy jou hartlik uitnooi om saam te stap. Gegrond in ‘n diepe verlange na God se teenwoordigheid, kan jy saam met haar stap om die verlange na God te stil, ‘n verlange wat sal lei tot ‘n geestelike ontwaking.

Die Beloftemaker is ‘n kompakte wandelpad om weer jou geloof te herontdek, met Bybelaanhalings en gebede wat sal lei tot by ‘n vars geestelike herontdekking.

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.