Description
“Stille waters … diepe grond … onder draai die duiwels rond.” Ek vertaal hierdie stelling in die plaastaal: “Vloeiende waters … diepe plaasgrond … Hier op die plaas dwaal ook die engele rond.”
Die verhale in hierdie boek vertel van ‘n plaaskind wat deur etlike moeilike omstandighede en swaarkry, bo sy omstandighede uit-gestyg het. Dit hou ‘n lewensles in dat daar altyd hoop is. Die pad van die Plaaskind na Plaasboer verg uithouvermoë en hy kom met alle dinge te kampe op sy pad, maar bereik uiteindelik sy doel, met goeie sowel as tragiese gevolge …
Die boek is vol heerlike humor, maar het ʼn ernstige hoop- en motiverings-boodskap.







Reviews
There are no reviews yet.