Verjaardagseuntjie

R120.00 incl. VAT

Description

Verjaarsdagseuntjie is die eerste boek uit ʼn reeks van ses boekies.

Die Verjaarsdag Seuntjie handel oor ʼn gesin wat sestien kinders van die kinderhuis nooi om hul seuntjie se verjaarsdag saam te vier.

Wat ʼn wonderlike ervaring vir al die kinders en die versorgers. Die aand se verjaarsdagviering en die kinderlaggies wat deur die gebou weergalm, word in hierdie boekie uitgebeeld.

Die boekie verduidelik ook wat ʼn kinderhuis is, wie daar werksaam is, die bestuur en personeel.

Dit bestaan uit verskeie kleurvolle illustrasies en kinders kan ook sekere sketse inkleur. Vrae word ook aan die leser gestel en nuwe woorde word uitgelig.

Additional information

Formaat

Sagteband

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.