Nie alle vampires skitter nie

R90.00R140.00 incl. VAT

Description

Nie alle vampires skitter nie. Wat sal jy doen as die onmoontlike gebeur?

Drake se grootste wens is om op die skool se kriekettoer te kan gaan, maar dit is duur – baie duur. Die werk as usher by ‘n obskure teater lyk na ‘n goeie plan. Totdat dit nie meer is nie …

Hy word vasgevang in ‘n nagmerrie van gevaar, vampires en vreesaanjaende slapendes.

Sal hy die onmoontlike oorleef?

Additional information

Formaat

Sagteband, eBoek Mobi, eBoek E-Pub

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.